YouCanDoMaths bied leerder-vriendelike wiskunde onderrig vir graad 7 tot 12 in beide ENGELS en AFRIKAANS, aan.
Alle inhoud is ten volle inlyn met die KABV sillabus vir NSS en IEB. Elk van die meer as 600 lesse bestaan uit 'n onderrig-video, notas en toets met volledige uitgewerkte antwoorde.
Die inhoud sluit ook wiskunde hersiennings-materiaal vir elke graad in, ideaal vir toets- en eksamenvoorbereiding.
YouCanDoMaths is perfek vir ekstra wiskunde lesse en sal ouers tyd en geld spaar.
Ons doel is om verantwoordelikheid te kweek, leerders deur sukses te motiveer en om onderwysers te ondersteun.
Registeer vandag en sluit aan by die meer as 17 000 leerders wat reeds by YCDM baat gevind het sedert 2012!
(Onderwysers & Tutors: Kontak ons rakende lisensies en grootmaat pryse vir skole & sentrums)